
Kry toegang tot ’n Stap-vir-Stap Interaktiewe leer sisteem en Hoog in Aanvraag Digitale Produkte wat vir JOU Inkomste sukses ontwerp is!
Leer hoe om jou eie aanlyn inkomste te skep
met 100% wins,
geen produk van
jou eie — sonder
om mense te werf.
Sluit aan by ’n beproefde stelsel wat reeds DUISENDE gehelp het om veelvuldige strome van passiewe inkomste te skep—sonder groot tegniese vaardighede, enige ''followers'', of selfs hul eie produkte - wêreldwyd!

DIE LEGACY BUILDERS PROGRAM – LEWENDIG, INTERAKTIEF EN ONTWERP VIR JOU SUKSES!
Hoe sou ’n ekstra $900 (R16 000 ) per dag jou lewe verander? Of selfs 'n week of 'n maand?
Die Legacy Builders Program is nie net nóg ’n aanlyn kursus met ’n begin en einde nie—dit is ’n LEWENSLANGE, interaktiewe program met regstreekse, lewenslange coaching, kundige leiding, en ’n dinamiese gemeenskap om jou te ondersteun terwyl jy stap-vir-stap ’n winsgewende, outomatiese aanlyn besigheid bou.
Geen ervaring? Geen probleem!
Perfek vir beginners en ''Tech-Dummies''
Leer hoe om daagliks betalende kliënte te lok - Geen Werwing
Hou elke sent wat jy verdien!
''Plug'' net in & begin leer en verdien gelyktydig!
2 ure per dag—Werk wêreldwyd!
Maar hier is wat dit regtig laat uitstaan bo ander aanlyn geleenthede…
Word Gesertifiseer & Hou 100% van Jou Wins!
As ’n Legacy Builders-lid ontvang jy lewenslange lisensiëring om ons 4 beproefde digitale programme te herverkoop—en jy verdien 100% wins op elke verkoop. Jy word gesertifiseer en gelisensieer, wat jou ’n groot voordeel in die bedryf gee met ’n volledig outomatiese, hoëwaarde besigheidsmodel.
Hoekom dit saak maak:
✅ Jy verdien jou eie inkomste— jy hou elke sent wat jy verdien.
✅ Geen produk-skepping nodig nie— jy ''plug'' net in die beproefde stelsel.
✅ Onmiddellike gesag— jy word gesertifiseer & gelisensieer vir geloofwaardigheid.
✅ Skaalbaar & outomaties—’n besigheid wat saam met jou groei selfs terwyl jy aangaan met jou alledaagse dinge.
✅ Minimum 2 ure per dag— opgebreek deur die dag en bestuur dit van enige plek in die wêreld vanaf jou selfoon.
✅ Beskerming—ingeboude ''compliance'' hou bedrieërs weg.
Dit is nie net nóg ’n aanlyn geleentheid nie—dit is jou kans om ’n volhoubare, langtermyn besigheid te bou met ’n stelsel wat werk.

Moenie net ons woord daarvoor vat nie—luister na hierdie suksesverhale van gewone Suid-Afrikaners nes jy!
HOE ANDER HUL AANLYN BESIGHEDE BOU & ''MONETIZE'' TERWYL HUL NOG LEER EN HUL LEWENS VERANDER!
Bereik ’n wêreldwye gehoor...
As jy Engels magtig is — of dit goed kan praat — het jy ’n groot voordeel wanneer dit by sosiale media kom. Engels is die wêreld se mees gebruikte aanlyntaal, wat beteken dat jy maklik mense regoor die wêreld kan bereik en mee in aanraking kom.



Dink jouself in as jy kan…
✔️ $900 (ongeveer R16 000) per dag in passiewe inkomste verdien met net 2 ure se werk!
✔️ Van enige plek in die wêreld werk met net ’n selfoon en WiFi!
✔️ Die vryheid hê om te reis, tyd saam met familie te spandeer, en die lewe voluit te leef!
✔️ ’n Winsgewende handelsmerk bou wat outomaties betalende kliënte lok!
✔️ Uitputting en stress ontsnap en uiteindelik aanlyn geld verdien op die regte manier wat bewys is om te werk!
✔️ Jou finansiële toekoms beheer sonder om afhanklik te wees van ’n 9-tot-5 of ander ''side hustles''!
Halooooo, ek is Marica!
Ek’s ’n vrou van 1, ’n ma van 2 klein lyfies, bonus-ma van 2 jong volwasse kids en 'n vier-voettige Yorkie-mamma, en iemand wat weet hoe dit voel om 24/7 te werk, maar nooit genoeg tyd of geld te hê nie.
Vir 8 jaar het ek my kinders alleen grootgemaak terwyl my man oorsee gewerk het. Ek het hard probeer om finansieel onafhanklik te wees, maar ek was moeg, gestres en het kosbare oomblikke met my familie gemis.
In 2024 het my dogtertjie my gevra:
“Mamma, hoekom werk mamma altyd so baie? En hoekom gaan ons nooit iewers heen nie?”
Daardie vraag was my wake-up call.
Ek het digitale bemarking ontdek in Februarie 2024 en eers in September 2024 begin, want ek was bank, skepties en skaam—maar toe ek my huiswerk gedoen het en besef het dat hierdie ’n eenvoudige aanlyn stelsel wat my toegelaat het om net 2 ure per dag te werk en in USD te verdien, dit belasbare inkomste is en deur die Reserwe bank gaan, het ek binne twee maande my man finaal van sy werk oorsee laat aftree, ek het binne 6 weke my eerste werk gelos en ses maande later het ek al my ander werke bedank.
Vandag werk ek voltyds van my foon af, waar okal ek gaan, ek en my man is teenwoordig by elke sportwedstryd, skoolkonsert en familietyd — en ons gesin is vir die eerste keer in 8 jaar weer voltallig. 💛
My missie is eenvoudig.
Ek help Suid-Afrikaanse ouers regoor die wêreld om ’n aanlyn inkomste te bou, hul tyd terug te neem en ’n lewe van rus en vryheid te leef in geloof.
Ek het gebid oor hierdie geleentheid en ek het begin deur gehoorsaamheid en Geloof en dit is waar al my sukses vandaan kom - van Bo en vanuit my program! En dis vir jou ook moontlik!
Ek glo dat ouers nie moet kies tussen finansiële stress en teenwoordigheid by hul kinders nie — jy en jou kinders verdien verdien albei.
My doel is om jou hierdie jaar te help om tyd en finansiële vryheid te bereik — sonder om jou waardes of Geloof prys te gee. ♥
Nou wil ek jou leer hoe jy ’n outomatiese besigheid kan bou SONDER enige ervaring, selfs al het jy:
❌ Geen social media niche of produk (nog nie!)
❌ Geen tegniese vaardighede!
❌ Geen following!
❌ Geen e-poslys!
Glo my, ek kon dit ook nie glo nie!
MY STORIE & HOE EK HIERDIE AMAZING PROGRAM GEVIND HET WAT ALLES VIR MY GESIN VERANDER HET!


Hoekom dit PERFEK vir jou is…
Kry onmiddellik toegang tot jou vooraf-geboude digitale besigheid & plan wat reeds vir sukses getoets is. ''Plug'' net in, koppel, en begin!
Jy wil ekstra inkomste van die huis af maak, maar weet nie waar om te begin nie.
Jou 9-tot-5 werk bied nie finansiële sekuriteit nie, en jy soek ’n beter manier.
Jy wil van enige plek werk met net jou selfoon of skootrekenaar.
Aftrede is om die draai, en jy benodig ’n betroubare inkomstestroom.
Jy’s ’n besige ouer wat ’n buigsame, gesinsvriendelike besigheid soek.
Jy het al ander geleenthede probeer, maar sukkel om werklike resultate te sien.
Jy wil ’n stap-vir-stap stelsel hê wat die raaiwerk uit aanlyn besigheid haal.
Vir wie dit NIE is nie…
Mense wat gewaarborgde resultate sonder moeite verwag – As jy ’n oornag-sukses soek sonder om werk te doen, is hierdie nie vir jou nie. Legacy bou verg konsekwentheid, strategie en langtermyn-denke. Dit is NIE ’n kits-ryk word skema nie.
Dié wat nie aksie wil neem nie – As jy liewer net kennis inneem sonder om dit te implementeer, is dit nie ’n pas nie. Hierdie program is vir aksie-nemers wat toepas wat hulle leer.
Mense wat nie op video wil wees of inhoud wil skep nie – Inhoudsbemarking is ’n kern deel van die stelsel. As jy weier om video’s te maak, idees te deel of ’n handelsmerk te bou, gaan jy hiermee sukkel.
Mense wat nie leerbaar is nie – As jy nie oop is vir terugvoer, nie ’n beproefde stelsel wil volg, of weier om aanpassings te maak volgens kundige leiding nie, gaan jy nie die volle waarde kry nie.
Mense wat wil hê alles moet vir hulle gedoen word – Dit is nie ’n klaar-vir-jou diens nie. Jy kry opleiding, hulpmiddels en ondersteuning, maar jy moet die werk insit om jou aanlyn besigheid te bou en te groei.
Mense sonder basiese tegniese vaardighede wat nie bereid is om te leer nie – Al is die program eenvoudig en beginner-vriendelik, as jy weier om basiese aanlyn besigheids-instrumente te leer, sal jy sukkel om strategieë te implementeer.
Enigiemand wat nie bereid is om in hul besigheid te belê nie – Om ’n winsgewende aanlyn besigheid te bou, verg ’n sekere vlak van belegging—of dit nou in hulpmiddels, bemarking, of voortgesette opleiding is. As jy nie bereid is om in jouself te belê nie, is jy dalk nie gereed nie.
Dit is méér as net ’n Side Hustle – Dit is jou Finansiële Vryheidsplan!
Cristelle Stoop se Kragtige Getuienis | Van Werkverlies tot R4 Miljoen+ in minder as 2 Jaar!
Ná sy beide haar werke binne 2 weke verloor het, het Cristelle rotsbodem getref. Vir twee maande moes haar ma haar kruideniersware koop, en dit het hopeloos gelyk. Maar een dapper besluit het alles verander: haar ma het vir haar die geld geleen om in die Legacy Builder Program te begin, en Cristelle het nooit weer teruggekyk nie.
Retief se Getuienis | Van Sukkel-Pa na Bemagtigde Versorger met die Legacy Builder Program
Te danke aan die Legacy Builder Program het Retief nie meer banklenings nodig om skoolsport te betaal, nuwe motorbande te koop, of ''NEE'' te sê vir sy seuns se behoeftes nie. Vandag staan hy trots langs sy seuns op die sportvelde — nie net as ’n pa nie, maar as ’n versorger met doel.
Lukas de Winnaar se Getuienis | Suid-Afrikaner in Australië Finansier Sy Aftrede Aanlyn
In hierdie kragtige video deel Lukas, ’n trotse Suid-Afrikaner wat in Australië woon, sy inspirerende reis van hoe hy sy finansiële toekoms beheer het deur by die Legacy Builder Program aan te sluit. Soos baie expats het Lukas ’n manier gesoek om sy aftrede te beveilig, passiewe inkomste op te bou, en ’n blywende nalatenskap vir sy familie te laat.
Van R10 op haar naam… tot Suid-Afrika se 20ste selfgemaakte miljoenêr!
Zoe en haar man het albei vir dieselfde maatskappy gewerk… en hul werk op dieselfde dag verloor toe die besigheid finaal toegemaak het. Geen plan B nie. Geen spaarfonds nie. Net 5 kinders wat van hulle afhanklik is. Sy kon nie eens ’n R26 jogurt-6-pack bekostig nie. Die pyn van daardie oomblik het ’n vuur in haar laat brand. Ná sy die Legacy Builder Program stap-vir-stap gevolg het… het sy binne 13 maande haar eerste miljoen aanlyn gemaak!
Sy Het Gedink Alles Is Verby… Vandag Is Sy ’n Miljoener Aanlyn
Romilda se storie gaan jou diep raak. 🤍
Daar was ’n tyd wat sy gevoel het sy het alles verloor… finansieel, emosioneel en geestelik. Sy het deur een van die donkerste seisoene van haar lewe gegaan en nooit gedink haar storie sou só eindig nie.
Maar vandag? Sy is ons 30ste self-made miljoener hier in South Africa.
Nie omdat sy spesiaal of “gelukkig” was nie… Maar omdat sy besluit het om nie op te gee op haarself nie.
Gereed om te begin?
Hoekom die Beproefde Proses Werk…
Jy het hierdie besigheidsmodel al gesien—jy het dit net nie besef nie…
Die meeste mense maak dit ingewikkeld om geld aanlyn te maak omdat hulle nie die krag van die herverkoop van beproefde produkte verstaan nie.
Maar dink daaroor...
Wanneer jy ’n iPhone by Vodacom koop, het Vodacom nie die iPhone uitgevind nie.
Hulle het nie miljarde bestee aan navorsing, ontwerp of vervaardiging nie.
Tog verkoop hulle dit, maak wins daaruit, en herverkoop dit wettiglik as ’n gemagtigde verspreider.
Net so koop platforms soos iTunes en Spotify musiek wat iemand anders een keer geskep het — en herverkoop of stroom dit oor en oor, terwyl hulle elke keer wins maak. Hulle het nie die liedjies geskryf of opgeneem nie, maar hulle verdien daagliks geld daaruit.
Dít is presies wat Master Resell Rights (MRR) jou toelaat om te doen — sonder die moeite van produkontwikkeling, voorraad, of die risiko's van ’n tradisionele besigheid.

Hoe Master Resell Rights (MRR) ander besigheidsmodelle oortref…
✅ 100% Wins, Geen Middelman – Anders as affiliate marketing of kommissie-gebaseerde verkope (waar jy net 5–50% kry), hou jy met MRR 100% van die verkoop. Dit beteken jou moeite betaal JOU, nie ’n groot korporasie nie.
✅ Geen Produk-Skepping, Geen Risiko – Om ’n besigheid van nuuts af te begin verg maande (soms jare) se produkontwikkeling, duur proef-en-fout, handelsmerk-bou en bemarking—alles voordat jy selfs jou eerste dollar maak. Met MRR is die produk reeds klaar, beproef om te werk, en jy kry vol herverkoop-regte onmiddellik.
✅Geen Voorraad, Geen Koeriers, Geen Kopseer – E-handel met fisiese produkte vereis voorraad hou, produkte versend, terugsendings hanteer en klagtes bestuur. Met MRR is alles digitaal—dis suiwer wins.
✅ Hoog in aanvraag – Jy raai nie of mense die produk wil hê nie—dit verkoop reeds. Digitale opleiding is ’n $400 miljard industrie (en groeiend). Jy koppel eenvoudig aan iets wat reeds werk.
Waar ander besigheidsmodelle binne 5 jaar faal…
🚫 Affiliate Marketing = Klein Kommissies – Jy bevorder iemand anders se produk en kry ’n fraksie van die verkoop (soms net 5%). As die maatskappy hul reëls verander (bv. Amazon sny kommissies oornag), is jy uit die sak uit.
🚫 Dropshipping = Lae winsgrens, Hoë Kopseer – Jy maak dalk $5–$10 per verkoop, maar kompeteer met miljoene ander verkopers. Jy sukkel met oorsese verskaffers, stadige versending, terugbetalings en hoë advertensiekoste net om gelyk te breek.
🚫 Van Nuuts af Begin = Hoë Koste, Hoë Risiko – Die gemiddelde klein besigheid kos 100de Duisende Rande om te begin en neem jare om winsgewend te raak. Meeste besighede faal binne 5 jaar. Met MRR is jy winsgewend van Dag 1.
🚫Netwerkbemarking = Jy Besit Dit Nie – Die meeste MLM- en netwerkbemarkingsmaatskappye besit jou kliënte en beheer jou besigheid en inkomste. Hulle kan die plan enige tyd verander en jy bly met niks oor nie. Met MRR besit JY jou besigheid, jou handelsmerk en jou inkomste.
Nog hier?
Onthou… Jy is gemaak vir meer!
Die lewe is te kort om 40+ uur per week jou tyd vir geld te ruil. Daar is ALTYD ’n inkomste-plafon by ’n 8-5 werk.
Dis tyd om op jouself te wed, die 2-uur-werksdag te volg en jou aanlyn besigheid te outomatiseer—sodat jy die lewe van jou drome kan leef in plaas daarvan om net daarvan te droom.
Nee, jy het GEEN tegniese vaardighede nodig nie, en verkoop hoef glad nie te beteken dat jy kliënte moet jaag nie…
Bemarking kan eintlik pret en maklik wees—veral wanneer jy op AUTOPILOT verkoop en daardie “nuwe verkoop-notification'' op jou foon hoor inkom terwyl jy die dinge doen wat jy liefhet!



Wat as die lewe wat jy nog altyd voorgestel het, net een besluit weg is?
“’n Boodskap van die duisende hoop-draers binne ons gemeenskap…”
Ons weet hoekom jy hier is.
Omdat jy diep binne weet, jy is vir meer gemaak.
Jy het dalk jare lank jou tyd vir geld geruil, wakker geword met dieselfde alarm, gesukkel na ’n werk wat jou dreineer, jou kinders afgeskeep en gewonder:
“Is dit regtig al wat daar is?”
Jy het die finansiële stress gevoel, die uitputting van lang ure, die frustrasie om hard te werk en skaars vooruit te kom. Jy het ander ’n lewe van vryheid sien bou en gevra:
“Hoekom nie ek nie?”
Maar hier is die waarheid: Jy het nie ervaring nodig nie. Jy het nie al die antwoorde nodig nie. Jy het net die bereidwilligheid nodig om te BEGIN.
Want jy staan nou by ’n kruispad:
Die een pad hou jou vasgevang in dieselfde kringloop.
Die ander pad lei jou na iets GROOTS.
So… is jy reg om daardie sprong te neem?



Meet The Founder, Your Business Mentor, Your Hope Dealer...
Michele O’Neil’s journey to success wasn’t planned, it was a leap of faith.
One day, scrolling through Facebook, she stumbled upon a post about a blueprint that promised a way to earn daily income without the grind of network marketing or chasing commissions. Skeptical but hopeful, she decided to give it a shot.
Fast forward, and that one decision changed everything.
Within days, Michele was making $300, $600, even $900 a day—working just two hours in the morning and spending the rest of the day with her family. A single mom from Kansas with ZERO tech experience had cracked the code. She wasn’t selling random products, chasing family and friends, or relying on someone else’s business model. She was building an actual 100% Profit Business!
Then in 2022, Michele decided to then create a community called Digital Growth Community. Within one year, she had reached the goal of having 1000 members!
But Michele didn’t stop there.
Determined to give people the more opportunity, in 2024 she launched the Legacy Builders Program. She knew she couldn't do this alone so she partnered with "Michelle S", (which you'll get to meet inside the community) a high level entrepreneur who has worked behind the scenes with some of the biggest entrepreneurs, influencers, and brand & funnel experts in the game for over a decade.
When Michele explained her vision... She knew exactly what she needed to build—and it wasn’t just an automated system. It was a movement to change lives, break the cycle of financial struggle, and prove that success is possible for anyone!
Together AND as community, they created something unstoppable.
What started as a simple system has exploded into a purpose, a thriving movement with over 50,000+ members (and counting) learning how to build a real, sustainable, digital business.
Michele O’Neil is now a self-made multi-millionaire, but she’s still just a mom on a mission, to help families, moms, and everyday people create financial freedom.
Her vision? To create 1,000 self-made millionaires—and with 18 already on the list, she’s just getting started.
If you’ve been waiting for a sign, this is it...

Reg om in te spring?


Ontmoet Michele O’Neil — jou besigheidsmentor, jou draer van hoop
Michele O’Neil se pad na sukses was nie vooraf beplan nie — dit was ’n sprong van geloof.
Op ’n dag, terwyl sy deur Facebook blaai, kom sy af op ’n plasing oor ’n blueprint wat belowe het om ’n daaglikse inkomste te skep — sonder netwerkbemarking, verkoopsdruk of kommissies jaag. Sy was skepties, maar hoopvol… en het besluit om dit ’n kans te gee.
Daardie een besluit het alles verander.
Binne dae het Michele begin verdien — $300, $600, selfs $900 per dag — deur net twee ure soggens te werk, en die res van die dag saam met haar gesin deur te bring.
’n Enkelma van Kansas, sonder enige tegniese kennis, het die kode gekraak!
Sy het nie lukrake produkte verkoop of familie en vriende gejaag nie — sy het haar eie 100% winsbesigheid opgebou.
In 2022 het Michele besluit om iets groter te bou — sy het die Digital Growth Community gestig.
Binne net een jaar het sy haar doel bereik: 1 000 lede! 🎉
Maar Michele het nie daar gestop nie…
In 2024 het sy die Legacy Builders Program geloods — vasbeslote om vir mense nóg meer geleenthede te skep.
Sy het geweet sy kan dit nie alleen doen nie, en het dus saamgespan met “Michelle S.” (wat jy binne die gemeenskap gaan ontmoet) — ’n gesoute entrepreneur wat al meer as tien jaar agter die skerms saam met van die wêreld se grootste entrepreneurs, beïnvloeders en bemarkingskenners werk.
Toe Michele haar visie verduidelik, het Michelle S. presies geweet wat om te bou:
Nie net ’n outomatiese stelsel nie — maar ’n beweging om lewens te verander, die kringloop van finansiële druk te breek, en te bewys dat sukses vir enigiemand moontlik is.
Saam — en met die hulp van die gemeenskap — het hulle iets onstuitbaar geskep.
Wat begin het as ’n eenvoudige stelsel, het ontplof in ’n doelgedrewe beweging met meer as 50 000 lede wêreldwyd, wat leer hoe om volhoubare aanlyn besighede te bou.
Vandag is Michele O’Neil ’n selfgemaakte multimiljoenêr (in Dollers) — maar sy bly steeds net ’n mamma met ’n missie:
om gesinne, ouers en gewone mense te help om ware finansiële vryheid te skep.
Haar visie?
👉 Om 1 000 selfgemaakte miljoenêrs te help skep.
Met 24 in Suid Afrika, 113 in Amerika en 2 in Jamaica reeds op die lys , is sy nog net aan die begin.
As jy gesoek het na 'n veilige en beproefde manier van inkomste aanlyn verdien — YOU'VE FOUND IT. ✨
Frequently Asked Questions
The Legacy Builders Programs are perfect for anyone looking to dive into digital marketing, whether you're just starting out or aiming to scale your business with a done-for-you product or learn to do your own. Some might wonder if it's suitable for their skill level, but the truth is, it’s designed to meet you wherever you are in your journey!
The Legacy Builders Program stands apart from other Master Resell Rights (MRR) courses/trainings out there. While it shares the common feature of providing Master Resell Rights and a focus on Digital Marketing, it is unique. Unlike typical MRR courses, this program is uniquely structured to not only teach you the foundations of digital marketing but also empower you to scale your business with your own digital products as entrepreneur. Additionally, with resale rights included, you can sell this program as your own, creating another stream of income without the need to rebuild it. The Legacy Builders Programs aren't just another set of courses; it’s a comprehensive blueprint created to help you achieve long-term success in the digital space. If you aim to build a true real 6 or 7 figure business, then this is perfect for you.
With our program, you’ll experience real-time growth through LIVE mentoring sessions, live tech zoom calls, community support by members, replays of calls, and a search function to find answers in the community. There are no other programs that offer this level of support. Access to the community is a free exclusive bonus and doesn't cost anything extra to you! The support is solely funded by the creators.
No, the goal of the program & certification is to get you into profit mode in a realistic time. Access to reselling the program is a bi-product of the incredible value you receive inside. The Legacy Builders Program offers extensive training on various monetization strategies, including affiliate marketing and creating your own products.
It's important to note that there are NO REFUNDS. This policy is standard across all Master Resell Rights products and many other digital products. If you’re uncertain whether this is the right fit for you, it may be best to reconsider the purchase. After all, investing in something that aligns with your goals is key to your success.
No, there are no multi-levels involved, and no one above you when it comes to making sales. If you choose to become a Legacy Builder reseller, you’ll keep 100% of the profit and you're in control of your own earnings.
After paying the $39 website fee, you’ll gain access to the main program portal in Kajabi, where you’ll find all the information and training needed to connect your website. You'll need to purchase a domain and a professional email address to complete the setup. Beyond that, there are no additional fees for hosting your website or running the business unless you choose to do so! How incredible is that!
The Legacy Builders Program is a legitimate opportunity created to equip you with the skills and knowledge necessary to create a sustainable, passive income stream. We focus on teaching you the fundamentals of digital marketing, empowering you to build and scale your own business.
This isn’t a “get rich quick” scheme; it’s a comprehensive training program that guides you, ensuring you have a solid foundation to become the CEO of your own business. The success of this program relies on your dedication and effort, and we do our best to provide all the support and tools necessary to help you achieve your goals.
We believe in transparency and integrity, which is why there are no hidden fees or misleading promises. Your success is our priority, and we’re committed to helping you build a business that lasts. If you’re looking for a real opportunity to learn, grow, and create a stable income, this program is perfect for you.
ALL RIGHTS RESERVED.
***DISCLAIMER: THESE PROGRAMS AS PER SOCIAL MEDIA TERMS ARE NOT SPONSORED,
Earnings and income representations made by this website, its programs, and any associated products or services are aspirational statements only regarding potential earnings. Success stories and testimonials shared are exceptional, non-typical results and are not intended to guarantee that you or others will achieve the same outcomes. Individual results will vary and depend entirely on your individual capacity, work ethic, business skills, experience, level of motivation, diligence in applying the strategies, the economy, normal and unforeseen risks of doing business, and other factors.
This website and its associated programs are not responsible for your actions. You are solely responsible for your own decisions and outcomes, and the evaluation and use of our products and services should be based on your own due diligence. By using our services, you agree that we are not liable for your results. Please refer to our Terms & Conditions for our full disclaimer of liability and additional restrictions.