JOU SUKSES BEGIN HIER
Hier gaan jy jou perfekte pakket kry volgens jou drome en doelwitte. . .
. . . En dan deel jy jou sukses verhaal met ons!
56k+
Wêreldwye gelukkige kliente
6100+
Suid-Afrikaners se lewens verander
$29Mil+
Gesamentlik wêreldwyd gegenereer — in net 10 maande
23+
Suid-Afrikaanse Miljoenêrs
Kies jou program volgens jou inkomste doelwit na Finasiële Vryheid
Of jy nou pas begin, of reeds jou aanlyn besigheid wil groei — ek het ’n program wat by jou pas.
Begin waar jy kan en gradeer op wanneer jy kan en begin leer om meer te verdien.
Elke program is uniek ontwerp om jou te help bou aan jou eie aanlyn inkomste – stap vir stap, op jou eie spoed.

Die Legacy Builders Program
4 Inkomstestrome – verdien $100, $300, $600, en $900 USD!
Resell-regte tot al 4 digitale programme ($1,188 waarde) – Hou elke dollar van elke verkope!
Na jou eerste verkope, het jy jou geld terug en jou hele sisteem en program het jy dan basies gratis vir die res van jou lewe!
Kry onmiddellike toegang tot ’n beproefde digitale besigheidstelsel, kundige mentorskap en volle sertifisering—wat jou die gesag, gereedskap en outomatisering gee om jou inkomste aanlyn te groei rondom jou tyd!
Hier’s wat jy ontvang:
Lewenslange toegang tot die Legacy Builders Program ($900 waarde)
Vol toegang tot opleiding, mentorskap, en outomatiseringsgereedskap.
Gesertifiseerde Herverkoop Lisensie – Word ’n Legacy Builders Certified Reseller™ (LBCR) vir geloofwaardigheid en gesag.
Alle bemarkingsmateriaal & vooraf-geboude funnels ($2,997 waarde) – E-pos templates, verkoopsfunnels & inhoudsbemarking.
Master-regte om die hele pakket te herverkoop ($7,349 waarde) – Bou ’n skaalbare, outomatiese inkomste stroom.
🔥 BONUS: Lewenslange sertifisering, gemeenskapsondersteuning, en kundige coaching!
Kry jou sertifisering, sluit aan by ’n beproefde stelsel, en bou ’n besigheid wat vir JOU werk!

Digital Mastery Program
$600 USD
Kry 3 Inkomstestrome – $100, $300 en $600
Met Digital Mastery leer jy nie net hoe om 6-syfer inkomste binne 6 maande te bou nie… jy leer ook hoe om ’n herhalende inkomste stroom te skep en sukses te behaal met affiliate marketing.
Wanneer jy Digital Mastery aankoop, kry jy volledige herverkoopregte tot 3 digitale produkte + toegang tot ons 6-syfer inkomste geheime, die Passive Daily Pay Blueprint, die LaunchPad, én AL DIE BONUSSE!

Passive Daily Pay Blueprint
$300 USD
(Hier is waar ek my sukses begin het)
Kry 2 Inkomstestrome – $100 en $300
Ons Passive Daily Pay Blueprint wys jou al die strategieë wat aanlyn entrepreneurs gehelp het om hul inkomste aanlyn te vervang.
Jy sal leer hoe om jou perfekte kliënte te vind en hoe om bewese advertensies te kopieer & plak op hoë-verkeer platforms. Hierdie program wys jou die fondamente om passiewe inkomste strome te bou met die doel om $300 per dag te verdien. + die LaunchPad en AL DIE BONUSSE!

Launch Pad Program
$100 USD
Kry 1 Inkomstestroom – $100
Met die LaunchPad kry jy jou volledige besigheids-beginkit sodat jy presies weet wat jy daagliks moet doen in jou aanlyn besigheid. PLUS, jy kry ’n GRATIS Advertensie-metode!
Daarby leer jy hoe om die proses van leidingsgenerasie te outomatiseer en ’n outomatiese besigheid te bou wat alles namens jou verduidelik en deel. + AL DIE BONUSSE!
Legacy Bundle Pack Program
$1400 USD
Kry 10 Inkomstestrome – $100, $300, $600, $900 + $1400 (sluit 5 ekstra in)
Stel bekend: Legacy Builders en Español!
Het jy geweet dat byna elke persoon in die VSA iemand ken wat Spaans praat—of dit nou ’n vriend, kollega, buurman of familielid is? Trouens:
42 miljoen mense in die VSA praat Spaans by die huis
Spaans is die tweede mees gesproke taal in die wêreld (naas Mandaryns)
Teen 2050 word voorspel dat die VSA 138 miljoen Spaanssprekendes sal hê, wat dit die grootste Spaanssprekende land in die wêreld sal maak
👉 Dit beteken as jou besigheid net in Engels werk, laat jy ’n hele mark—miljoene mense—heeltemal onaangeraak.
Met die Legacy Builders Bundle Pack kry jy nie net die Engelse weergawe van die program nie… jy ontsluit nou ook Legacy Builders en Español, wat jou toegang gee tot:
✅ 10 Inkomstestrome in totaal (Engelse + Spaanse weergawes)
✅ AI-gereedskap wat jou toelaat om onmiddellik in albei tale te post, bemark en verkoop
✅ ’n Globale bereik wat jou geleenthede vir kliënte, verkope en kommissies verdubbel
✅ ’n Stelsel wat nie net inkomste bou nie, maar ook ’n nalatenskap wat grense oorsteek
Dit is nie net nóg ’n “bonus” nie. Dit is jou kans om jou bereik uit te brei, meer inkomste te ontsluit, en ’n besigheid te bou wat in twee tale, twee markte en een kragtige winsstelsel werk.
Met Legacy Builders en Español bou jy nie net ’n besigheid nie.
Jy bou ’n globale ryk!

Jy wil hoë Inkomste verdien, maar kan nie dit nou bekostig nie?
Jy wil regtig graag begin en is ernstig om jul lewe te verander, maar wil nie die risiko vat om te begin spraar net om weer daardie spaar geld te gebruik nie...en dan nooit by jou doelwit uit kom nie (ek weet hoe dit gaan - ek het ook probeer spaar en dan eerder die geld gebruik wanneer die nood begin druk het)...
Goeie Nuus!
Ek het 'n 3maande Lay-Buy opsie op die $600, $900 & $1400 program!
Hiervoor gaan jy my moet kontak via WhatsApp om 'n reeling te tref - ek help graag.
(Website Fooi vir u eie rekening)
Wanneer jy by enige van my programme aansluit, kry jy lewenslange toegang tot ons SKOOL community – ’n veilige plek vir almal regoor die wêreld om te leer, groei en mekaar te ondersteun.
Binne die community kry jy:
✅ Weeklikse interactive live Zoom calls
✅ ’n Volledige ''recorded training library''
✅ Mentorskap, ''mindset'' opleiding & ondersteuning
✅ Toegang tot nuwe bonusmateriaal en strategieë
✅ ''Content Vault'' vir die dae wanneer jy nie weet waaroor om te praat nie
✅ 90 Dae Stap vir Stap instruksies om $10k (+-R180k) per maand te kan verdien
✅ Baie Meer!
Ons doen dinge anders in Suid-Afrika — met geloof as fondasie.

En nog ’n bonus?
Wanneer jy aansluit, word jy deel van ons Afrikaanse gemeenskap van meer as 600 lede — ’n veilige, warm familie van mense wat saam leer, groei en mekaar ondersteun.
Hier ontvang jy opleiding in ons eie taal, en word jy gelei in geloof elke stap van die pad.
Hier leer ons nie net hoe om geld aanlyn te maak nie —
ons leer hoe om vryheid, vrede en gesinsherstel te bou, terwyl ons in geloof wandel.
“Want by God is alle dinge moontlik.” — Markus 10:27 ✝️
Ons glo ware sukses begin met geloof, groei deur kennis, en hou stand deur gemeenskap.
En dis presies wat ons skep: ’n veilige, ondersteunde omgewing waar Suid-Afrikaners mekaar help om op te staan, te leer, en te leef met doel.
BONUS MODULES & LEERSTOF TER WAARDE VAN MEER AS $2550 (R45 000)

Community Builders Training!
(Waarde $1164)

Canva Crash Course!
(Waarde $497)

My $1 Mil. in 17 Months!
(Waarde - Onskatbaar!)

30 Day Market Strategy
PDF Growth Plan!
(Waarde $297)

Your Invisible Empire
Faceless Marketing!
(Waarde $297)

200 Digital Product Ideas
PDF Workbook!
(Waarde $297)
Jy hoef nie nog ’n jaar te wag om 'n kurses te voltooi en dan te begin geld maak nie!
Dis 'n ''EARN WHILE YOU LEARN'' program - so jy verdien inkomste terwyl jy nog leer
Ek sien uit om die pad saam met jou te stap!
REEDS JOU EIE AANLYN
BESIGHEID MET LEGACY BUILDER
EN WIL OPGRADEER?
Ek is so trots op jou om hierdie volgende hoofstuk oop te maak!
Hier kan jy self opgradeer na ’n groter program – So niks sukkel met links, ens nie.
Gebruik eenvoudig die Upgrade-knoppie onder die program waarna jy wil aanbeweeg en voltooi jou betaling via PayPal of jou debet-/kredietkaart.
Dis vinnig, veilig en maklik – net ’n paar klieks en jy is gereed om te groei en aan jou en jou gesin se nuwe drome te begin bou!
Jy is altyd veilig onder my mentorskap-vlerk
Ek is hier om jou te help groei – nie net in inkomste nie, maar ook in vertroue, kennis en visie.
Elke opgradering is ’n nuwe geleentheid om te leer, te verdien en te bou aan ’n beter lewe vir jou gesin.
Jou groei is my misie
Ek glo dat elke persoon geroep is om meer te wees – vir jou, jou gesin en jou gemeenskap.
Hierdie pad gaan nie net oor geld nie; dit gaan oor vryheid, geloof en familie.
Elke opgradering is ’n stap nader aan die lewe wat jy verdien.
ALL RIGHTS RESERVED.
***DISCLAIMER: THESE PROGRAMS AS PER SOCIAL MEDIA TERMS ARE NOT SPONSORED,
Earnings and income representations made by this website, its programs, and any associated products or services are aspirational statements only regarding potential earnings. Success stories and testimonials shared are exceptional, non-typical results and are not intended to guarantee that you or others will achieve the same outcomes. Individual results will vary and depend entirely on your individual capacity, work ethic, business skills, experience, level of motivation, diligence in applying the strategies, the economy, normal and unforeseen risks of doing business, and other factors.
This website and its associated programs are not responsible for your actions. You are solely responsible for your own decisions and outcomes, and the evaluation and use of our products and services should be based on your own due diligence. By using our services, you agree that we are not liable for your results. Please refer to our Terms & Conditions for our full disclaimer of liability and additional restrictions.
Subscribe here for free
We HATE spam. Your email address is 100% secure