Kies hieronder jou nuwe program en inkomste strome en klik op “Upgrade” om jou volgende tree te neem:

Opgradeer Jou Legacy Builder Program

Ek is so trots op jou om hierdie volgende hoofstuk oop te maak!

Hier kan jy self opgradeer na ’n groter program – So niks sukkel met links, ens nie.

Gebruik eenvoudig die Upgrade-knoppie onder die program waarna jy wil aanbeweeg en voltooi jou betaling via PayPal of jou debet-/kredietkaart.


Dis vinnig, veilig en maklik – net ’n paar klieks en jy is gereed om te groei en aan jou en jou gesin se nuwe drome te begin bou!

Jy is altyd veilig onder my mentorskap-vlerk

Ek is hier om jou te help groei – nie net in inkomste nie, maar ook in vertroue, kennis en visie.
Elke opgradering is ’n nuwe geleentheid om te leer, te verdien en te bou aan ’n beter lewe vir jou gesin.

Jou groei is my misie

Ek glo dat elke persoon geroep is om meer te wees – vir jou, jou gesin en jou gemeenskap.
Hierdie pad gaan nie net oor geld nie; dit gaan oor vryheid, geloof en familie.
Elke opgradering is ’n stap nader aan die lewe wat jy verdien.

Wat om volgende te verwag

Baie geluk met jou opgradering! 🎉


Binne enkele minute sal jy ’n e-pos in jou inbox ontvang met al jou opgegradeerde programdetails.

Maak seker jy gebruik dieselfde e-posadres waarmee jy geregistreer het.
Sodra jy die e-pos ontvang het, volg eenvoudig die stappe in jou program op Kajabi om jou opgradering & website te finaliseer.

Nie lus om die Setup self te doen nie?

As jy nie lus is om weer deur die tegniese opstelling te gaan nie – moenie bekommerd wees nie.
Ek het ’n betroubare I.T.-span wat gereed staan om alles vir jou te doen teen ’n klein addisionele fooi.

Stuur net vir my:
📱 ’n WhatsApp-boodskap met jou bewys van betaling na aankope van jou nuwe program,
en ons span sal jou persoonlik help om die hele opgradering vinnig en professioneel vir jou te voltooi.

Onthou: Jy staan nie alleen in hierdie proses nie. Of jy self opgradeer of ons help jou – jy bly steeds onder my mentorskap-vlerk.
Hier bou ons nie net inkomste nie – ons bou gemoedsrus, vryheid en toekomsversekering..